On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

Agri Noord-Kaap kap die ANC oor die Noord-Kaapse onteieningslys

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:49 Mon, 18 Mar 2019

Agri Noord-Kaap kap die ANC oor die Noord-Kaapse onteieningslys | News Article
Nicol Janswen, Agri Noord-Kaap

Verskeie Suid-Afrikaanse landbou-organisasie het hulle sterk uitgespreek teen die ANC se sogenaamde onteieningslys waarin kommersiële boerderye vir grondonteining geoormerk word.


Agri SA eis dat die lys onmiddelik herroep word. Nicol Jansen, voorsitter van Agri SA se  Sentrum van Uitnemendheid oor ekonomie en handel, wat ook die president van Agri Noord-Kaap is, sê die organisasie staan enige wysiging van Artikel 25 van die Grondwet, wat voorsiening  vir grondonteining sonder vergoeding maak, teen. 

Hy sê die ANC in die Noord-Kaap neem dié kwessie nie met die nodige erns in ag nie en daar kan meer verantwoordelik te werk gegaan word.  

Volgens hom is die onteieningslys nie in lyn met die regerende party se denkpatrone dat produktiewe landbougrond nie geteiken gaan word nie.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Jansen gepraat…



Dit was Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap slegs op Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.