On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agri Hour

Kom geniet Agri Potchefstroom se tradisionele boeresportdag

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:17 Tue, 19 Mar 2019

Kom geniet Agri Potchefstroom se tradisionele boeresportdag | News Article

Agri Potchefstroom bied op 27 April sy jaarlikse boeresportdag buite die stad aan.


Die voorsitter van dié landbouvereniging, Christo de Wet, sê die immergewilde dag gevul met pret, word vanjaar vir die vierde keer aangebied. Geld word ingesamel vir dié landbouvereniging, wat van skenkings en inisiatiewe soos dié, afhanklik is. Hy sê die geld wat ingesamel word, word aan gemeenskapsorganisasies geskenk. 

Dié boeresportdag is jaarliks ‘n treffer met onder meer sakresies, toutrek en bobaas kos, asook ‘n veilig wat aangebied word. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met De Wet gepraat…



Dit was Christo de Wet, voorsitter van Agri Potchefstroom. Vir meer inligting besoek Agri Potchefstroom se facebookblad of bel 082-9269070.

 Om weer na hierdie insetsels of ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.