On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Agri SA wag vir ANC-terugvoer oor Noord-Kaapse onteieningslys

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:26 Tue, 19 Mar 2019

 Agri SA wag vir ANC-terugvoer oor Noord-Kaapse onteieningslys | News Article
Dan Kriek, president van Agri SA FOTO: Verskaf

Agri SA sal na verwagting vandeesweek terugvoer ontvang van lede van die ANC se nasionale struktuur oor ‘n onteieningslys wat deur dié regerende party in die Noord-Kaap, beskikbaar gestel is.


Die lys bevat 30 boerderye wat geïdentifiseer is om sonder vergoeding onteien te word. Agri SA wag nou vir reaksie van die ANC op nasionale vlak nadat sy verteenwoordigers Vrydag met die Trump-regering se Adjunk-Minister van Buitelandse Sake, John Sullivan, asook lede van die ANC, vergader het. 

Dié organisasie se president, Dan Kriek, sê dié gesprekvoeringe vorm deel van Agri SA se internasionale strategie wat daarop gemik is om onder meer oplossings vir grondhervorming in Suid-Afrika te vind. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Kriek gepraat…  



Dit was Agri SA se president, Dan Kriek, slegs op Before Dawn.


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.