On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Reën word verwag vir Vrystaat en Noordwes, maar Noord-Kaapse gebiede steeds dor

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:32 Fri, 22 Mar 2019

Reën word verwag vir Vrystaat en Noordwes, maar Noord-Kaapse gebiede steeds dor | News Article
FOTO: OFM-nuus

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel buie en donderbuie wat die naweek in ‘n groot deel van die sentrale binneland kan voorkom.


Dít is goeie nuus vir boere wat steeds staatmaak op opvolgreën vir hul aanplantings en natuurlike weiding. Quinton Jacobs van die Bloemfonteinse weerkantoor, sê die grootste deel van die Vrystaat en Noordwes kan die naweek, Maandag en Dinsdag, verspreide buie en donderbuie verwag. Daar is nie goeie vooruitsigte vir reën in die grootste deel van die Noord-Kaap nie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Jacobs gepraat…



Dit was Quinton Jacobs ‘n voorspeller van die Bloemfonteinse weerkantoor.



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.