Verskeie distrikte in Noord-Kaap reeds rampgebiede
CHRISTAL-LIZE MULLER
06:36 Fri, 22 Mar 2019
Verskeie distrikte in Noord-Kaap reeds rampgebiede | News Article
Die Noord-Kaap kan moontlik binnekort tot ‘n rampgebied verklaar word met die voortslepende droogte wat sy tol in ‘n groot deel van dié provinsie eis.



Agri Noord-Kaap se president, Nicol Jansen, sê dit het onlangs in die noordelike en oostelike deel van dié provinsie gereën, maar daar is verskeie distriksmunisipaliteite in die sentrale en westelike deel, wat reeds tot rampgebiede verklaar is. Juis om dié rede kan die Noord-Kaap in geheel as ‘n rampgebied verklaar word. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Jansen gepraat...



Dit was Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap slegs op Before Dawn.



Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more