Agri Hour
Vrystaat Landbou 2019-Jongboerfinaliste aangekondig
─── 12:24 Fri, 05 Apr 2019
Vrystaat Landbou se 2019-Jongboerfinaliste is aangekondig. Ons gee ‘n voorskou van vanjaar se kompetisie. Volgende week word daar onderhoude met elke finalis gedoen in Before Dawn