Onderhoud: Vrystaat Landbou Jongboer-finalis Ludwig Becker
14:29 Tue, 09 Apr 2019
Onderhoud: Vrystaat Landbou Jongboer-finalis Ludwig Becker | News Article
Ons praat vandag met ons tweede Vrystaat Landbou Jongboer-finalis in die gewilde Toyota SA Jongboer van die Jaar-kompetisie.


Hy is Ludwig Becker wat in die distrik van Warden in die Oos-Vrystaat boer. Ludwig vertel van sy verskillende vertakkings en die gebruik van tegnologie om sy boerdery te vergemaklik.



OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more