Onderhoud: Vrystaat Jongboer-kompetisie 2019 finalis, Henk Harmse
13:17 Wed, 10 Apr 2019
Onderhoud: Vrystaat Jongboer-kompetisie 2019 finalis, Henk Harmse | News Article
Ons gesels met die derde finalis in die Vrystaat Jongboer-kompetisie vir 2019, Henk Harmse van Bultfontein.


Henk vertel van sy passie vir die landbouen hoe die droogte hulle distrik beinvloed. Volgens Henk kon hulle slegs 30% van die normale aanplantings doen. Hy vertel ook van sy vleismerinos en sy betrokkenheid by georganiseerde landbou.



OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more