Bloemskou vind van hierdie week plaas
12:17 Mon, 22 Apr 2019
Bloemskou vind van hierdie week plaas  | News Article
Bloemskou vind van hierdie week plaas en Elmarie Prinsloo, Hoof Uitvoerende beampte, vertel van die Nasionale Afslaerskompetisie wat tydens Bloemskou gaan plaasvind.


Die Vrystaatstreek van die kompetisie vind volgende Maandag plaas met die bekende Lizz Meiring as seremoniemeester. Prinsloo verduidelik ook die werking van die kompetisie, asook bekendes wat die afgelope paar jaar as wenners aangewys is.



OFM-nuus


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more