Agri Hour
‘n Sybokhaarprodusent-wêreldrekord daargestel
─── 05:25 Thu, 09 May 2019
‘n Sybokhaarprodusent uit die Oos-Kaap het ‘n wereldrekord daargestel.
Ons gee die statistieke van ‘n verkoopstransaksie en berig ook oor die uitstekende veiling met goeie aanvraag uit Europa.