On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

#Nampo2019-paneelbesprekings raak polsende kwessies in landbou aan

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 04:00 Tue, 14 May 2019

 #Nampo2019-paneelbesprekings raak polsende kwessies in landbou aan | News Article

Senwes het vanjaar baie ysters in die vuur op Graan SA se 53ste Nampo Oesdag, waarvan die gewilde Nasie in Gesprek-paneelbesprekings weer vanjaar op polsende kwessies in die landboubedryf gaan fokus.


Francois Strydom,Senwes se groep uitvoerende hoof en beskermheer van Nasie in Gesprek, sê dié besprekings weerspieël die geesdrif en passie van boere en landbouvennote. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat.


Dit was Francois Strydom, Senwes se groep uitvoerende hoof en beskermheer van die Nasie in Gesprek-besprekings wat daagliks by die Nasie in Gesprek-ateljee in die Donkerhoeksaal op Nampo-park plaasvind. 


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.