On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Hier is die weeklikse veilingpryse vir lewende hawe

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 09:01 Thu, 16 May 2019

Hier is die weeklikse veilingpryse vir lewende hawe | News Article

OFM-nuus se Christal-Lize Muller praat met Chris Derksen oor die pryse wat behaal is vir lewende hawe op veilings.


Derksen versprei weekliks dié pryse sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om ingeligte besluite te neem met die verkoop of aankoop van lewende hawe. Boere kan dié inligting gebruik om ‘n  aanduiding te kry van die prys wat diere op 'n veiling kan behaal. Dit dui ook aan wat kopers bereid is om vir diere te betaal. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik.

 

Dit was Chris Derksen, wat die veilingspryse van lewende hawe verskaf het. Vir meer inligting besoek www.vleisprys.co.za.


OFM-nuus

 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.