On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

#Nampo2019: 'n Verandering in SA regering se fokus en grondplan is positief vir landbou

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:30 Sat, 17 Aug 2019

#Nampo2019: 'n Verandering in SA regering se fokus en grondplan is positief vir landbou | News Article
Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA

Daar is 'n baie meer duidelike uitsprake deur die regering oor die rigting wat hy inneem rondom grondhervorming.


Dit is positiewe nuus vir boere wat'n uitdagende seisoen weens onder meer weerstoestande en die grondkwessie agter die rug het. 

Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA, het Donderdag op die Nampo Oesdag op Nampopark naby Bothaville in 'n mediakonferensie gesê boere was voorheen moedeloos, veral oor swaar debatte wat gevoer is met betrekking tot grondhervorming. Hy meen die situasie het ietwat verander en die fokus het nou verskuif na ontwikkeling en vooruitgang. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met De Villiers gepraat...

 

Dit was Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA.  


OFM News

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.