On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

#Nampo2019: Boer slim en benut geleenthede, meen jongboerleier

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:00 Fri, 17 May 2019

#Nampo2019: Boer slim en benut geleenthede, meen jongboerleier | News Article
Waldo van Niekerk, voorsitter van Vrytaat Landbou (VL) se Jongboerkomitee

Boere, veral die jonger geslag, moet voluit boer en dit wat hulle tot hul beskikking het, optimaal benut en 'n intensiewe benadering volg.


Graan SA se Nampo Oesdag is die geskikte platform daarvoor. So meen Vrystaat Landbou se voorsitter van sy Jongboerkomitee, Waldo van Niekerk. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het Van Niekerk op die oesdag raakgeloop...


Dit was Waldo van Niekerk, voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se Jongboerkomitee.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.