On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Kongres vir risiko-ontwikkeling en weerstandigheid 'n sukses

───   07:03 Mon, 20 May 2019

Kongres vir risiko-ontwikkeling en weerstandigheid 'n sukses | News Article
Prof. Nico Smith van die NWU

OFM se Pieter Möller praat met prof. Nico Smith oor die vyfde Wêreldkongres vir Risiko-ontwikkeling en Weerstandigheid.


Smith, wat die direkteur van die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en Bestuur is aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit vir Omgewingswetenskappe  is, sê 'n hoogtepunt van dié kongres wat onlangs plaasgevind het, was die werk wat nagraadse studente en personeel verskaf het. Die kongres is goed bygewoon. 



Dit was prof. Nico Smith van die Noordwes-Universiteit slegs op OFM se Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.