On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

Die platteland afhanklik van landbougemeenskappe, die regering en private sektor ook belangrik

───   DANE BEISHEIM 06:34 Tue, 21 May 2019

Die platteland afhanklik van landbougemeenskappe, die regering en private sektor ook belangrik | News Article

Die platteland is in ‘n dramatiese ekonomiese- en infrastruktuur verval, onder meer aangedryf deur faktore wat wissel van verstedeliking tot klimaatsverandering.


 ‘n Politieke ontleder aan die Noordwes-Universiteit (NWU), Theo Venter, sê Suid-Afrika is in ‘n enorme verstedelikingsproses met slegs 30% mense wat in die platteland bly. Dít teenoor 45% mense, wat sowat 25 jaar gelede, in die platteland gebly het.

Venter was deel van die Nasie in Gesprek-platform wat verlede week op Graan SA (GSA) se Nampo Oesdag by Bothaville in die Vrystaat plaasgevind het.

OFM-nuus se Dane Beisheim het met Venter gepraat oor onder meer die salf wat aan hierdie kwessie te smeer is en hoe lank dit moontlik kan duur voor daar ‘n omkeerpunt bereik kan word.



Dit was politieke ontleder, Theo Venter.Om na ander insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.