On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Boere in die noordwestelike deel van die Vrystaat gaan nou koring plant

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:50 Tue, 21 May 2019

Boere in die noordwestelike deel van die Vrystaat gaan nou koring plant | News Article
Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA FOTO: OFM

Boere in sekere gebiede in die Vrystaat gaan die komende winterseisoen hul toespits op koringaanplantings onder meer omdat hulle hoofsaaklik nie mielies weens die voortslepende droogte die seisoen kon aanplant nie.


Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA (GSA) sê verskeie boere in veral dié noordwestelike Vrystaat het nooit voorheen koring as wintergewas aangeplant nie, maar neem nou die stap, omdat grondvog weens laat reëns ook goed is.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met De Villiers gepraat



Dit was Jannie de Villiers uitvoerende hoof van Graan SA slegs op OFM. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.