On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbou-ekonoom voorsien geen rentekoersstygings vir eers

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:29 Wed, 22 May 2019

Landbou-ekonoom voorsien geen rentekoersstygings vir eers | News Article
Wessel Lemmer van Absa-Agribesigheid FOTO: OFM

Ekonomiese vooruitskouings dui daarop dat die Suid-Afrikaanse ekonomie in die nabye toekoms positief daarna kan uitsien.


Daarmee saam word daar nie ‘n styging in rentekoerse verwag nie. ‘n Senior landbou-ekonoom van Absa-Agribesigheid, Wessel Lemmer, meen daar is nou weer vertroue in die mark. Ondanks die positiewe ekonomiese voortuitsigte is die handelsoorlog tussen Amerika en China ‘n teerpunt en dit kan ‘n invloed op Suid-Afrika hê. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Lemmer gepraat…



Dit was Wessel Lemmer, ‘n senior landbouekonoom van Absa-Agribesigheid slegs op OFM. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk slegs op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za met jou landbou nuus. 

Om na ander insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, en dan Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.