On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

Produsente speen kalwers tradisioneel hierdie tyd van die jaar

───   06:23 Thu, 23 May 2019

Produsente speen kalwers tradisioneel hierdie tyd van die jaar  | News Article

Dr. Frikkie Maré, 'n landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) gesels oor Mei-maand as tradisionele speentyd vir veeprodusente.


Maré, verduidelik ook die invloed van weerpatrone die laaste paar jaar op die bedryf en of speentye daarmee saam aangeskuif het. Hy sê nou is dit steeds die tradisionele speentyd wanneer produsente  kalwers speen omrede produsente saam met die natuur boer. Speentye word so beplan saam reënseisoen sodat koeie kan kalf as eerste lente reëns geval het en koeie saam met hul kalwers goeie weiding het.    
 

OFM se Pieter Möller praat met hom...



Luister weeksdae van Maandag tot Vrydag tussen 05:00 en 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.  Om na ander insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News en dan Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.