On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher?

───   06:34 Thu, 23 May 2019

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher? | News Article
FOTO: OFM

OFM se Gerben van Niekerk praat soos oudergewoonte op ‘n Donderdag met die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher.


Laubscher vandeesweek op bestuiwers en die rol wat die nederige heuningby speel. Dit is  om aan te sluit by die Internasionale Byedag, wat vanjaar op 20 Mei, gevier is.  

Volgens Laubscher is die hulde wat aan dié klein insek en ander bestuiwers gebring word, nou noodsaakliker as ooit.  Hulde is gepas, maar die eintlike doel is om die wêreld bewus te maak van die onontbeerlike rol wat bye en ander bestuiwers speel in terme van voedselsekuriteit.  Daar is egter toenemende bedreigings wat nie net bestuiwing kniehalter nie, maar bestuiwers op groot skaal uitwis.



Dit was dr. Kobus Laubscher, 'n landbou-ekonoom slegs op OFM.

Luister weeksdae van Maandag tot Vrydag tussen 05:00 en 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.