On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Natter toestande vir somerreënvalgebiede in die vooruitsig

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:59 Thu, 23 May 2019

Natter toestande vir somerreënvalgebiede in die vooruitsig | News Article
Wessel Lemmer van Absa-Agribesigheid FOTO: OFM

Suid-Afrika se ondergemiddelde reënvalsiklus gaan ‘n draaipunt bereik en oor die mediumtermyn kan dele in die land se somerreënvalstreek natter toestande verwag.


Absa-Agribesigheid se herfsuitgawe van sy landbouvooruitskouing vir 2019  toon reënvalpatrone en die verspreiding van reën gaan voortaan in Suid-Afrika  verbeter.  Dít teenoor vorige jare se droogtetoestande en uitermatige hoë temperature wat boere geknou het.  

Daarmee saam het groot dele van die land se  somerreënvalstreek al sedert 2012 ‘n ondergemiddelde reënvalsiklus gehad. Gunstige vooruitsigte kan ‘n positiewe impak op die land se graanproduksie hê. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Lemmer gepraat…



Luister weeksdae van Maandag tot Vrydag tussen 05:00 en 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.