Veevoer die antwoord vir meer produktiewe melkproduksie
06:26 Mon, 27 May 2019
Veevoer die antwoord vir meer produktiewe melkproduksie | News Article
All About Feed berig dat suksesvolle melkproduksie by veevoer begin.

 

Die verlangsaming in die Chinese vraag na suiwelprodukte, die afskaffing van die melkkwota in die Europese Unie (EU), asook die Russiese handelsverbod is bydraende faktore wat melkboere oor die wêreld heen nou noop om produktiwiteit op hul plase te verbeter. OFM se Pieter Möller het meer...



Dit was OFM se Pieter Möller. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk slegs op Before Dawn.


OFM-nuus




Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more