On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Agri SA voeg meer waarde by tot landbou op internasionale gebied

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:49 Mon, 27 May 2019

Agri SA voeg meer waarde by tot landbou op internasionale gebied | News Article
Omri van Zyl van Agri SA FOTO: Verskaf

Daar is nou meer geleenthede beskikbaar vir Agri SA om nóg meer waarde toe te voeg tot die plaaslike landboubedryf.


Dié landbou-organisasie kan verder oor belangrike kwessies saampraat, wat ontwikkelde en ontwikkelende lande raak. ‘n Vertoonvenster vir Suid-Afrika se eie gehalte agri-besighede kan verder uitgebou word nadat Agri SA se uitvoerende direkteur, Omri van Zyl, tot fasiliteerder vir die Wêreld-landbou-organisasie se werkgroep vir globale koöperasies verkies is.  

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Agri SA se hoof van kommunikasie en korporatiewe sake, Pietman Roos, gepraat oor Van Zyl se nuwe posisie...



Dit was Pietman Roos, hoof  van kommunikasie en korporatiewe sake by Agri SA. Om na ander insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 

Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus  


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.