On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbou groot brugbouer tussen Suid-Afrikaners, sê Agri Gauteng

───   06:46 Mon, 03 Jun 2019

Landbou groot brugbouer tussen Suid-Afrikaners, sê Agri Gauteng | News Article

Tydens Graan SA se Nampo-week het OFM se Pieter Möller met die president van Agri Gauteng, Willem Pretorius, gepraat oor die uitdagings en hoogtepunte wat landbou tans beleef.


Hy vertel ook van sy provinsie se take en strewe om steeds die vertoonvenster van landbou te wees en die landbouvereniging se strewe om op die voorpunt van innoverende denke rondom boerdery te wees. Hy sê landbou is die groot brugbouer tussen mense in Suid-Afrika. 



OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.