On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Boere wat "backgrounding" doen is nie nou in die mark nie

───   06:18 Tue, 04 Jun 2019

Boere wat "backgrounding" doen is nie nou in die mark nie | News Article

'n Kenner en 'n bekende in die vleisbedryf, Peter Milton, gee vandag interessante inligting oor pryse en verduidelik ook onder meer die term “backgrounding”.


Die op- en afwaartse kurwes in prys, kom ook onder die loep. Hy sê die speenkalwerprys is nou laag en dui daarop dat boere wat "backgrounding" doen verlede jaar té veel betaal het omdat hulle nie nou in die mark is nie.  

OFM se Pieter Möller het met Milton gepraat...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.