On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher?

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:14 Thu, 06 Jun 2019

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher? | News Article
FOTO: OFM

Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag lewer die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher 'n insetsel.

Hy praat oor die werklike erosie van 'n besteebare inkomste en verwys na 'n bekende ekonoom, Mike Schussler, wat inligting en waardevolle statistiek gepubliseer het oor die omvang en impak van sogenaamde administratiewe inflasie. 

Dienslewering  deur die staat of  staatsbeheerde instansies word duurder en in baie gevalle is daar geen dienslewering nie. Die dienste word sogenaamde openbare goedere genoem.  

Hier is Laubscher...



Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, op OFM. Om weer na hierdie insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 


OFM-nuus
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.