On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

NWKV - Kommunuale wolboere kry opleiding in Oos-Kaap

───   07:17 Mon, 10 Jun 2019

NWKV - Kommunuale wolboere kry opleiding in Oos-Kaap | News Article

OFM berig oor opleiding vir kommunale boere.


Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) bied gereelde kursusse aan in verskeie mediums, soos skaaphantering, basiese teling en dieregesondheid en –voeding. Sowat 40 kommunale wolboere het dié kursus oor drie dae by die Rhodes-universiteit  in Grahamstad in die Oos-Kaap bygewoon. Praktiese demonstrasies het deel gevorm van die opleiding. OFM se Pieter Möller berig...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. 


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.