On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Hier is jou jongste Safex-pryse

───   06:56 Tue, 11 Jun 2019

Hier is jou jongste Safex-pryse | News Article

Die Safex- pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes Equipment. Puik produkte en spesiale aanbiedinge op nuwe en gebruikte toerusting. Senwes Equipment – Breek nuwe Grond.


Mielies het swakker verandel op internasionale markte (Chicago Board of Trade) weens verbeterede planttoestande wat steeds laag is. Die prentjie verander egter vandeesweek met droër toestande wat verwag word wat aan Amerikaanse produsente die geleentheid gee om goeie vordering met aanplantings te maak. 

OFM se Gerben van Niekerk praat met Hansie Swanepoel...


Die Safex-pryse op OFM is moontlik gemaak deur Senwes Equipment. Bel jou naaste heelwerktuig-bemarker vir die nuutste diens- en inspeksieprogramme. Senwes Equipment – Breek nuwe Grond.

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk kop Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na news@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.