On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Suid-Afrika moet ekonomies groei en onteiening dra nie daartoe by nie

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:30 Tue, 11 Jun 2019

Suid-Afrika moet ekonomies groei en onteiening dra nie daartoe by nie | News Article
Dan Kriek, president van Agri SA FOTO: BloemfonteinCourant

Suid-Afrika se afname in ekonomiese groei het daartoe bygedra dat die regering nie meer opsies het met betrekking tot die onteiening van eiendom sonder vergoeding nie.


Agri SA se president, Dan Kriek, meen die regering moet nou besluit rondom die land se ekonomie en onteiening, maar ekonomiese groei bly van groot belang. Dit gaan slegs geskied as plaaslike en buitelandse beleggers gerusgestel word oor hul beleggings. Kriek meen die Suid-Afrikaanse regering se aptyt om onteiening van eiendom sonder vergoeding verder te dryf moet noukeurig dopgehou word, veral in die lig van die sesde parlement van Suid-Afrika wat nou in aanvang is. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was Dan Kriek, Agri SA se president, slegs op Before Dawn.

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.