On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Die produksie van mielies en sojaboon in Amerika beïnvloed plaaslike bedryf

───   06:55 Wed, 12 Jun 2019

Die produksie van mielies en sojaboon in Amerika beïnvloed plaaslike bedryf  | News Article

'n Landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit (NWU), dr. Johnny van der Merwe, gesels vandag oor die graangewasse-situasie in Amerika en die invloed daarvan op die Suid-Afrikaanse landbousektor.


Van der Merwe verduidelik ook wat die uitwerking is van die baie reën  wat onlangs in Amerika voorgekom het.

Volgens hom het die situasie in Amerika 'n interessante uitwerking op die Suid-Afrikaanse bedryf gehad. Die verwagting was dat die prys van mielie en sojaboon onderdruk sou kom met laat ryp en ietwat hoër opbrengste plaaslik, maar die teenoorgestelde het plaasgevind weens die Amerikaanse aanplantings.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk slegs op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Luister ook daagliks van Maandag tot Vrydag na OFM se landbounuusbulletins  om 11:00 en 13:30.


OFM-nuus





@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.