On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

GSA: Suid-Afrika kan genoegsame graanvoorraad hê

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:57 Thu, 13 Jun 2019

GSA: Suid-Afrika kan genoegsame graanvoorraad hê | News Article
Jaco Minnaar voorsitter van Graan SA FOTO: OFM

Kenners in die graanbedryf verwag ‘n gemiddelde mielie-oes dié seisoen, ondanks laat aanplantings.


Laat ryp in somergraanproduksiegebiede is ook ‘n pluspunt vir Suid-Afrikaanse graanboere en boere het al begin stroop. Danie Minnaar, voorsitter van Graan SA (GSA), meen daar gaan ook goeie wintergraanproduksie wees. Toestande vir koringaanplantings is gunstig in die sentrale deel van die land ná goeie reën in April vanjaar. In koringproduksiegebiede in die suidelike deel van die land is daar egter haakplekke. Hy sê dit wil voorkom of Suid-Afrika se graanvoorraad dié seisoen genoeg gaan wees. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Minnaar gepraat…



Dit was Danie Minnaar voorsitter van Graan SA (GSA).

Om weer na hierdie en ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Om weer na hierdie insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins.


OFM News
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.