On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Wees 'n superhero-karakter in landbou

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:13 Fri, 14 Jun 2019

Wees 'n superhero-karakter in landbou | News Article
Thabo van Zyl FOTO: OFM

'n Mielieboer en sakeman, wat tussen Wesselsbron en Bothaville in die Vrystaat boer, glo vas om 'n superhero in die bedryf te wees moet mense verhoudings kan bou en oor die nodige kommunikasievermoë beskik.


Thabo van Zyl van Thuso Holdings, sê sy pa WH is 'n ware leier waarna hy opkyk. Van Zyl is 'n lid van die Syngenta-graanakademie, wat vanjaar weer in samewerking met Graan SA (GSA) en die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Besigheidskool aangebied is.

Sy boodskap aan 24 jong leiers, wat dié leierskapprogram voltooi het, is om hul kennis voortdurend te verbreed en om leiers in elke opsig te wees.

 Van Zyl meen leierskap is nodig vir die land in geheel, maar ook in die landboubedryf. Hy het dié groep, wat die program suksesvol voltooi het, verlede week in Bloemfontein toegespreek. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.