On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Vrystaat Landbou (VL) spaar koste en sny poste

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:27 Tue, 18 Jun 2019

Vrystaat Landbou (VL) spaar koste en sny poste | News Article
Francois Wilken FOTO: Vrystaat Landbou

Vrystaat Landbou (VL) het noodgedwonge weggedoen met twee posisies in dié landbouvereniging.


VL se president, Francois Wilken, sê dit sluit die pos van die organisasie se uitvoerende hoof, wat deur Gerhard Kriel beklee is, in. 

Wilken sê Johann Thormählen, wat die kommunikasiepos voltyds beklee het, is nou verantwoordelik vir kommunikasie op 'n deeltydse basis,. Wilken sê daar is besluit op die stap, omdat boere geldelik onder druk is en kostebesparing is nou belangrik. Boere in die provinsie kan nou meer "tasbaar" ondersteun word.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Wilken gepraat...



Dit was Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL). Om na insetsels te luister gaan na http://www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 

Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za. 

Luister weeksdae om 11:00 en 13:00 na jou landbounuusbulletins.  


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.