On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agri Hour

Hier is die weeklikse veilingspryse vir lewende hawe

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:28 Thu, 20 Jun 2019

Hier is die weeklikse veilingspryse vir lewende hawe | News Article

‘n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf nou die pryse wat behaal is vir lewende hawe vandeesweek.


Hy versprei weekliks dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die verkoop of aankoop van lewende hawe. Dié inligting is handig en boere kan dit gebruik om ‘n aanduiding te kry van die prys wat diere op 'n veiling kan behaal en wat kopers bereid is om te betaal. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. 

Derksen sê die mark het ‘n draaipunt bereik met speenkalwers wat weer ‘n prys van R30 per kg behaal.

Hier is Derksen…



Dit was Chris Derksen wat die veilingpryse van lewende hawe verskaf het. Vir meer inligting besoek www.vleisprys.co.za.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za. Luister ook weeksdae om 11:00 en 13:30 na jou landbounuusbulletins, slegs op OFM. 

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.