On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Agri Hour

#SONA2019: SA-landboubedryf nie gerus gestel

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:28 Tue, 25 Jun 2019

#SONA2019: SA-landboubedryf nie gerus gestel | News Article

Pres. Cyril Ramaphosa kon nie daarin slaag om die Suid-Afrikaanse landboubedryf in sy staatsrede, veral ten opsigte van voornemende beleggings, gerus te stel nie.


Droogte, onsekerheid oor grondkwessies, en die onveilige situasie in landelike gebiede is nie aangespreek nie. Annette Steyn, skaduminister van landbou vir die DA, sê ten opsigte van landbou in geheel en die belang daarvan, het Ramaphosa teleurgestel.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat…



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.  Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.