On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Agri Hour

Gaan meer koring aangeplant word in Suid-Afrika?

───   06:51 Wed, 03 Jul 2019

Gaan meer koring aangeplant word in Suid-Afrika? | News Article
FOTO: Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens

Dr. Johnny van der Merwe, senior landbou-ekonoom verbonde aan die Noordwes Universiteit (NWU), gesels vandag oor die vraag of daar meer koring in Suid-Afrika aangeplant gaan word as in vorige jare.


Van der Merwe gee ook ‘n oorsig oor ander landbousyfers.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel ook weeksdae in op OFM om 11:00 en 13:30 vir jou landbounuusbulletins. 

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.