On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbou-ekonoom praat oor die stand van die abattoir-bedryf

───   06:22 Thu, 04 Jul 2019

Landbou-ekonoom praat oor die stand van die abattoir-bedryf | News Article

'n Senior landbou-ekonoom, dr. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat (UV), gee sy mening oor die stand van sake in die abattoir-bedryf.


Hy verduidelik ook die konsep van abattoirs wat beskou word as die markplek, waar vraag en aanbod by mekaar uitkom.

OFM se PieterMöller het met hom gepraat...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Luister weeksdae om 11:00 en 13:30 na jou landbounuusbulletins slegs op OFM.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.