On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Noordwes-premier, Job Mokgoro, ernstig oor landelike veiligheid

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:28 Mon, 08 Jul 2019

Noordwes-premier, Job Mokgoro, ernstig oor landelike veiligheid | News Article
Job Mokgoro

Die premier van Noordwes, Job Mokgoro, het hom in sy repliek in die Noordwes-wetgewer daartoe verbind om op te tree teen plaasmoorde en –aanvalle in dié provinsie.


Mokgoro het gereageer op die Vryheidsfront Plus wat hom in die provinsiale debat in die Noordwes-wetgewer in Mahikeng verlede week uitgedaag het om daadwerklik ag te slaan en teen die voorvalle op te tree. Hier is sy reaksie…



Dit was Job Mokgoro, premier in die Noordwes-wetgewer.

Om weer na hierdie insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletin.


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.