On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Dr. Faffa Malan gee wenke oor beessiektes om nou dop te hou

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:39 Wed, 10 Jul 2019

Dr. Faffa Malan gee wenke oor beessiektes om nou dop te hou | News Article
Dr. Faffa Malan

In hierdie OFM-nuusinsetsel bespreek Suid-Afrika se bekende veearts Faffa Malan, die siektes waarvoor beesboere, tipies hierdie tyd van die jaar, op die uitkyk moet wees en hul kuddes moet dophou.


Hy sê longontsteking is ‘n probleem en produsente moet ook let op bosbluise wat in die winter voorkom, veral blou larwes wat die dodelike siekte Asiatiese rooiwater oordra, is van belang. Volgens Malan moet boere ook teen lamsiekte inent.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was die bekende veearts, dr. Faffa Malan, slegs op OFM-nuus.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus op (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Skakel weeksdae in op OFM vir jou landbounuusbulletins om 11:00 en 13:30.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.



OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.