On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

Hier is die weeklikse veilingspryse vir lewende hawe

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:28 Thu, 11 Jul 2019

Hier is die weeklikse veilingspryse vir lewende hawe | News Article
FOTO: OFM

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf die pryse wat behaal is vir lewende hawe vandeesweek.


Derksen verskaf vandeesweek die pryse vir 9 Julie en meen dit is nou in die middel van die winter waartydens nuwe tendense in die mark vorm in terme van vleispryse. Hy sê vet koeie se prys is duurder, terwyl die prys van speenkalwers ook toeneem, maar daarmee saam speel die mielieprys, wat wissel, egter ook ‘n rol.

Hier is Derksen...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Luister weeksdae om 11:00 en 13:30 na jou landbounuusbulletins slegs op OFM.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.