On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

‘n Oorsig oor die land se ekonomiese prestasie

───   05:30 Thu, 11 Jul 2019

‘n Oorsig oor die land se ekonomiese prestasie | News Article
Dr. Frikkie Maré

'n Senior landbou-ekonoom, dr. Frikkie Maré verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), gee vandag ‘n oorsig en reflekteer oor die land se ekonomiese prestasie oor die laaste ses maande.


Maré gee ook sy mening oor wat die grootste drywers van die ekonomie is en die invloede daarvan op die land se groeikoers.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Luister weeksdae om 11:00 en 13:30 na jou landbounuusbulletins slegs op OFM.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.