On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

SA goed verteenwoordig op skaapskeer-wêreldkampioenskap

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:46 Mon, 15 Jul 2019

SA goed verteenwoordig op skaapskeer-wêreldkampioenskap | News Article
FOTO: NWKV

Suid-Afrikaners het goed gevaar tydens die skaapskeer- en wolhanteringswêreldkampioenskap wat in Frankryk plaasgevind het.


Mayenseke Shweni, die verdedigende kampioen, het in die handskeerafdeling vir alle nasies sy titel suksesvol verdedig, terwyl nog 'n Suid-Afrikaner, Bonile Rabela, tweede was. Die afdeling vir alle nasies  is 'n voorafgaande rondte vir die wêreldeindronde waarin Shweni die aftog teen die Nieu-Seelander, Allan Oldfield, moes blaas.  Rabela was tweede en derde.  Jan Louis Venter, 'n konsultant by die Suid-Afrikaanse Wolkwekersvereniging (NWKV) in die Vrystaat, het Suid-Afrika ook as beoordeelaar verteenwoordig. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...



Dit was Louis Venter 'n konsultant by die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in die Vrystaat.

Om  na insetsels te luister gaan na http://www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 os stuur vir haar 'n epos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.