On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Suid-Afrikaners het hul bes gedoen op skaapskeer- en wolhanteringswêreldkampioenskap

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:53 Wed, 17 Jul 2019

Suid-Afrikaners het hul bes gedoen op skaapskeer- en wolhanteringswêreldkampioenskap | News Article

Ondanks verskeie uitdagings het die Suid-Afrikaanse span die land onlangs op die skaapskeer- en wolhanteringswêreldkampioenskap in Frankryk verteenwoordig.


Jan Louis Venter, 'n konsultant by die Suid-Afrikaanse Wolkwekersvereniging (NWKV) in die Vrystaat, wat Suid-Afrika ook as beoordeelaar verteenwoordig het, sê almal het hul bes gedoen al kon hulle nie vroeër van Suid-Afrika na Europa vertrek nie. (VIR DIE WEB: Mayenseke Shweni, die verdedigende kampioen, het in die handskeerafdeling vir alle nasies, sy titel suksesvol verdedig, terwyl nog 'n Suid-Afrikaner, Bonile Rabela, tweede was. Die afdeling vir alle nasies is 'n voorafgaande ronde vir die wêreldeindronde waarin Shweni die aftog teen die Nieu-Seelander, Allan Oldfield, moes blaas. Rabela was derde.) OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Venter gepraat…



Dit was Jan Louis Venter, 'n konsultant by die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) in die Vrystaat.  

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za. 


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.