On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agri Hour

Behoud van primêre produsente in landbouwaardeketting van groot belang

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:38 Thu, 18 Jul 2019

Behoud van primêre produsente in landbouwaardeketting van groot belang | News Article

TLU SA het vandeesweek groot vordering gemaak met betrekking tot werkbare modelle om primêre produsente, wat geweldig onder druk is, in die landbouwaardeketting te behou.


Lede van TLU SA en verskeie ander betrokkenes het Dinsdag koppe bymekaar gesit op dié landbouvereniging se ekonomiese volhoubaarheidsberaad in Pretoria. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met die landbou-organisasie se hoofbestuurder, Bennie van Zyl, gepraat…



Dit was Bennie van Zyl, TLU SA se hoofbestuurder slegs op Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.