On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Boshof-plaasmoord: Grusame foto's op sosiale media onsensitief

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:46 Thu, 18 Jul 2019

Boshof-plaasmoord: Grusame foto's op sosiale media onsensitief | News Article
Henk Vermeulen FOTO: OFM

‘n Jare lange vriend van die vermoorde egpaar, Sakkie en Ina van der Berg, is teleurgesteld in mense en organisasies wat die grusame foto's van die moordtoneel in die egpaar se plaashuis by Boshof op sosiale media verspei.


Volgens Henk Vermeulen, die voormalige uitvoerende hoof van Vrystaat Landbou (VL), kom hy en sy vrou al ‘n lang pad saam met die egpaar en dit is ontstellend dat mense wat die foto's versprei, nie die egpaar se familie en meer spesifiek hul kinders asook hul vriende en ander geliefdes respekteer nie.

 OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was Henk Vermeulen, ‘n familievriend van Sakkie en Ina van der Berg.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.