On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Senwes Grainlink Agrinuus: Vleispryse kan styg nader aan Kerstyd

───   05:37 Tue, 30 Jul 2019

Senwes Grainlink Agrinuus:  Vleispryse kan styg nader aan Kerstyd | News Article

Die Agrinuus--insetsel word moontlik gemaak deur Senwes Grainlink. Waar innoverende oplossings vir al jou graanbemarkings- en bergingsbehoeftes deur 18 graanbemarkingskantore en 68 silo komplekse aangespreek word. Senwes Grainlink – breek nuwe grond.


'n Vleiskenner Peter Milton, maak ‘n paar interssante voorspellings oor vleispryse na die einde van die jaar toe. Milton voorspel ook dat die huidige lae pryse weer kan styg na die Kersseisoen, hoewel dit verlede jaar in hierdie tyd meer was as in die Feestyd van 2018.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...



Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.