On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

Veediefstalvoorkomingsforum bekommerd oor aanmelding van klagte

───   05:50 Mon, 16 Sep 2019

Veediefstalvoorkomingsforum bekommerd oor aanmelding van klagte | News Article

Ons berig vandag oor nuus rakende die aanmelding van veediefstal.


Die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum is bekommerd dat alle veediefstal-klagte nie aangemeld word nie. 

Hulle is verder van mening  dat die aanmeldingskoers vir die volgende jaar met ten minste 20% moet styg. Mpumalanga, Gauteng, Limpopo en Noordwes is veral die provinsies wat onder die nasionale gemiddelde syfer in die land is.

OFM se Pieter Möller het meer...


Sien aangehegde PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.  Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus





Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.