On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Wolkleur verswak in Nieu-Seeland

───   06:30 Wed, 18 Sep 2019

Wolkleur verswak in Nieu-Seeland | News Article
FOTO: Newsie

Vandag berig ons oor ‘n baie gewilde kenteken wat terug is in die wolbedryf, asook wolnuus uit Nieu-Seeland


Die Springbokkop-merk wat vroeër jare op wolbale verskyn het, kan na jare se internasionale boikotte weer op wolbale aangebring word.

Hierdie roesvrye staalmerk kan by die NWKV bestel word. Ons berig ook oor die verswakking in wolkleur en die verlaagde opbrengste van produsente in Nieu-Seeland.

OFM se Pietr Möller het meer...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.  Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.