On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Agri SA wil rigting van ekonomiese volhoubare toekoms aanwys

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:00 Thu, 10 Oct 2019

Agri SA wil rigting van ekonomiese volhoubare toekoms aanwys | News Article

Suid-Afrika het 'n ratverwisseling nodig om inklusief te groei en daarom wil Agri SA op sy jaarkongres, wat vandag in Pretoria begin, rigting vir 'n ekonomiese volhoubare toekoms aanwys.


Dit is volgens Agri SA se president Dan Kriek wat meen daar is steeds beleidsonsekerheid onder boere in die land. Dit behels die grondkwessie en meer spesifiek grondonteining sonder vergoeding.

Daarmee saam heers daar ook onsekerheid oor die veiligheid van gemeenskappe in landelike gebiede, terwyl die impak van die droogte ook 'n bydrae lewer. Kriek sê Agri SA se kongres is juis daarom op vooruitgang gemik in terme van nuwe tegnologie wat tot boere se beskikking is. 

Dit sluit aan by die tema van die kongres: Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse landbou-omgewing in die era van die vierde industriële rewolusie. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Kriek gepraat.



OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.