On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Rosyntjiebedryf: Buitelandse valuta van groot belang

───   06:48 Mon, 14 Oct 2019

Rosyntjiebedryf: Buitelandse valuta van groot belang | News Article

Ons gesels met die voorsitter van die direksie van Rosyntjies SA op ‘n onlangse gala- en prysuitdelingsgeleentheid.


Johannes Fourie praat oor die rosyntjiebedryf en die hoeveelheid produsente. Fourie gee ‘n verdere oorsig oor die in- en uitvoer van Suid-Afrikaanse rosyntjies. Buitelandse valuta wat verdien word, is vir die bedryf van groot belang en Fourie noem ook ‘n paar lande waarna Suid-Afrikaanse produkte uitgevoer word.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien aangehegte PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.